Tuiste van Afrikaanse Boeke

Roepstem van die Horison

Deur Johann Bacher

‘n Versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher

Roepstem van die Horison is ‘n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 – 2007). Johann Bacher was ‘n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts ‘n besondere mens in die sin dat hy ‘n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, ‘n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter.

Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook ‘n unieke jagtersfilosofie wat soos ‘n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.

ISBN: 978-1-920265-84-7

Bestelinligting:

Tipe: Slapband (6×9″)

Suid-Afrika: Kliek hier vir Loot.co.za

VSA: Kliek Hier vir Amazon.com

VK: Kliek Hier vir Amazon.co.uk

Australië: Kliek Hier vir Amazon.com.au

Kanada: Kliek Hier vir Amazon.ca

Duitsland: Kliek Hier vir Amazon.de

Wêreldwyd: Kliek hier vir Lulu.com

Boeke in die Kollig
  • Roepstem van die Horison
    Deur Johann Bacher ‘n Versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher Roepstem van die Horison is …
  • Gebed vir Nog ‘n Nuwe Dag
    Deur J. H. Jowett ‘n Gebed vir Elke Dag van die Jaar Gebed vir Nog ‘n Nuwe Dag bevat ‘n …
  • Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis
    Deur Beatrix Potter Pieter Plaasmuis beland per ongeluk in ‘n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak …
Web Analytics Made Easy - StatCounter